Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 27/10/2021

Scroll to top

Top

Preek Sondag 8 Augustus | Pieter Roeloffse

Preek Sondag 8 Augustus | Pieter Roeloffse
Play

Stellenbosch Gemeente ⛪ Aanlyndiens
Godsvrae: Waar was jy…? – Pieter Roeloffse.

Waar was jy toe Ek die aarde se fondamente gelê het?Job 38:4

Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot ‘n verhouding. In hierdie reeks, GODSVRAE, kyk ons na die vrae wat God vir ons vra.
.
Kyk hier saam of laai die preek se klankbaan hierbo af, dit neem baie minder data!

.