Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 14/04/2021

Scroll to top

Top

Preek – Sondag, 28 Februarie – Pieter Roeloffse

Preek – Sondag, 28 Februarie – Pieter Roeloffse
Play

Stellenbosch Gemeente ⛪ Aanlyndiens
.
LIGWEG…SoekLig
– Pieter Roeloffse –

Ons sien uit daarna om weer fisiese dienste, ongelukkig nog voorwaardelik, saam met jou te kan hou!

Hier is wat jy moet weet:

• Ons eredienste begin VOLGENDE Sondag, 7 Maart!
• Daar sal drie verkorte dienste wees om 8:30 / 9:30 /10:30
Kleuter- & kinderkerk sal tydens die 9:30 diens
Tienerkerk 18:00 – 19:20 by Stellenbosch Laerskool (lekker nuwe formaat!)
• Volledige diens sal steeds aanlyn op YouTube beskikbaar wees (soos nou)
• Jy sal jou plek moet bespreek op Quicket – ons stuur Maandag die skakel waarmee jy kan bespreek.

Navrae – Marissa info@sg.org.za