Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 03/12/2020

Scroll to top

Top

Preek Sondag 5 Julie | Pieter Roeloffse

Preek Sondag 5 Julie | Pieter Roeloffse
Play

Geesbewegings – Vrees na Volg 

“Wat is jou vrese in hierdie dae, in hierdie tyd? As jy dit vandag ‘n slag moet neerskryf? Want ons het goeie rede om angstig te wees, om vrese te hê! Ons kan baie maklik, dalk vanuit ons geloof, vrees ontken. Soos ‘n kind, oë toeknyp in ‘n poging om die vrees en die angs te vermy.

Baie keer dink ons dit is wat dit beteken om in geloof te leef…om nie te vrees nie. Dis nie ‘n Bybelse werklikheid en realiteit nie, vrese was ‘n baie groot werklikheid. Jesus self was doodsbenoud, Hy het bloed gesweet! Ek dink nie dit gaan daaroor dat ons bang is of nie, dat ons angstig is of nie, ek dink die vraag is wat doen ons daarmee?

Die Gees beweeg vir Paulus van vrees na volg. Ons wil vandag begin by Paulus se vrees, nie by sy dapperheid nie, by sy geloofsheld wees nie, maar by sy eerlike worsteling met sy eie vrese. Kom ons kyk saam na Paulus se lewe.” – Pieter Roeloffse

Musiek:

1. Volg My – Stephan Cloete

2. No Longer Slaves – Bethel Music

Kyk hier saam:

  1. https://stellenboschgemeente.online.church (hierdie dienste word net om 10:00 uitgesaai)
  2. YouTube // StellenboschGemeente