Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/09/2022

Scroll to top

Top

Preek Sondag, 4 September | André Serfontein

Preek Sondag, 4 September | André Serfontein
Play

Vandag saam met SG

  • Oggenddiens & Kinderkerk om 10:00 by Laerskool Stellenbosch
  • Tienerkerk om 17:00 in die skool se klubhuis
  • GEEN Aanddiens | Inspirare Werkswinkels (navrae, maak asb kontak)

Twee Wêrelde | Onthou en die hede | Psalm 136 – André Serfontein

“Die twee wêrelde waarvan ons vandag wil praat, is die verlede. Hoe sluit onthou en die hede by mekaar aan? Onthou is meer as ‘om nie te vergeet nie’, jy moet aktief deelneem aan die aksie van onthou. Ek is nie seker of ons onthou en geloof genoegsaam aan mekaar verbind nie. Watter rol speel onthou in jou spiritualiteit?” – André Serfontein

Kyk of luister saam na vandag se preek op die platform van jou keuse.