Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 22/08/2018

Scroll to top

Top

Preek | Sondag, 4 Februarie

Preek | Sondag, 4 Februarie
Play

‘n Stroom van liefde | Dewaldt de Kock


Terugvoer | Die Legacy Sentrum in Kayamandi, Stellenbosch

Jy kan op verskeie maniere betrokke raak by die Legacy Kayamandi-projek in Stellenbosch, hierdie gemeenskapsentrum is onder andere ‘n naskool- en leersentrum vir sowat 190 kinders – Lees meer. 

 


Spring in die stroom! Livestream die preke

Kyk ook op Livestream na die preek, preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke is ook as argief op Livestream beskikbaar! Volg die skakel…

Livestream stel jou in staat om deel te wees van ‘n Sondag, sonder om in die diens te sit. Dit is ook as App beskikbaar op iTunes of GooglePlay.