Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 07/07/2020

Scroll to top

Top

Preek Sondag, 31 Mei | André Serfontein

Preek Sondag, 31 Mei | André Serfontein
Play

Geesbewegings – Van stagnasie na beweging – André Serfontein

Hou vandag hier saam met ons kerk. 

Hierdie week het Pres. Ramaphosa alle Suid-Afrikaners uitgenooi om môre te verenig in gebed vir ons land te midde van die uitdagings wat die Covid-pandemie op soveel terreine aan ons stel. Ons wil jou nooi om hiervan deel te wees deur in te skakel by die erediens van Stellenbosch Gemeente wat uitgesaai word op beide Youtube en Church-online. Jy gaan ’n geleentheid kry om stil te word, en ook te deel in die gebede van ander lede van SG.

  1. https://stellenboschgemeente.online.church (hierdie dienste word net om 10:00 uitgesaai)
  2. YouTube // StellenboschGemeente