Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 22/09/2021

Scroll to top

Top

Preek Sondag 25 Julie | Pieter Roeloffse

Preek Sondag 25 Julie | Pieter Roeloffse
Play

Aanlyndiens saam met Pieter Roeloffse

Godsvrae: Waar is jy?

Stellenbosch Gemeente ⛪ Aanlyndiens
.
Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot ‘n verhouding.
.
Vrae dwing jou tot ‘n reaksie…al is dit net ‘n innerlike reaksie.
.
Vrae nooi jou tot deelname.
.
Welkom by die begin van ‘n nuwe reeks waarin ons gaan kyk na vrae wat God deur die Ou Testament vir ons vra.
.