Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/09/2022

Scroll to top

Top

Preek Sondag 21 Augustus | André Serfontein

Preek Sondag 21 Augustus | André Serfontein
Play

Twee Wêrelde | Rus in die reis saam met André Serfontein
Vandag saam met SG:

  • Oggenddiens & Kinderkerk om 10:00 by Laerskool Stellenbosch
  • Tienerkerk 17:00 in die skool se klubhuis
  • Inspirare werkswinkels vanaand om 18:00 by die Laerskool

Kyk of luister hier saam na vandag se preek. Die klankbaan kan afgelaai word of jy kan dit as potgooi luister op Apple Podcasts of Spotify.