Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/09/2022

Scroll to top

Top

Preek Sondag, 18 September | Pieter Roeloffse

Preek Sondag, 18 September | Pieter Roeloffse
Play

Preekreeks: Laat daar MENS wees | Pieter Roeloffse

  • Oggenddiens & Kinderkerk om 10:00 by Laerskool Stellenbosch saam met Pieter Roeloffse – Tema: Laat daar MENS wees
  • Tienerkerk 17:00 in die skool se klubhuis
  • GEEN Aanddiens 

VOLGENDE SONDAG is gemeentekamp en dus GEEN kinderkerk Sondag, 24 September nie.

Jy kan nog inskryf vir die gemeentekamp by ‘n privaat kampplek langs in die Witzenbergvallei naby Prins Alfreds Hamlet, volg hierdie skakel: Ek kom saam kamp!

Kyk saam na preek op YouTube, ons webblad www.sg.org.za of luister op Apple Music of Spotify na die klankbaan. 

Navrae: info@sg.org.za