Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/09/2022

Scroll to top

Top

Preek Sondag 17 Julie | André Serfontein

Preek Sondag 17 Julie | André Serfontein
Play

Gewone liefde…verdra

“Vir dié van julle wat die reeks gevolg het sal weet dat ons probeer het om te ontwaak vir die geskenk, maar ook die uitdagings, van gewone liefde. Gewone liefde daag op in gewone verhoudings, en misterieus genoeg is dit die medium wat God meestal bedoel  om op te daag in ons lewens.  

Maar daar is een uitdaging van gewone liefde ek voel nog aandag verdien. Hierdie uitdaging is universeel, dis kontekstueel, en dis antiek – en dis waarom ons dit vind in die hierdie teks in Efesiërs 4.” 

Kyk of luister hier saam.