Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 28/01/2022

Scroll to top

Top

Preek Sondag 16 Januarie 2022 | André Serfontein

Preek Sondag 16 Januarie 2022 | André Serfontein
Play

Wysheid ens…André Serfontein

*Fisiese dienste begin Sondag, 16 Januarie 10:00 & 18:00 (‘n Aanbiddingsdiens)

.

Spreuke stel Wysheid voor as ‘n jong vrou. Hierdie vrou is oortuig dat wysheid soos ‘n onsigbare krag is wat verweef is met die wêreld, ingebou in God se skepping.

Wysheid nooi ons uit, luister of kyk hier saam waarheen…

Klankbaan van hierdie preek is hier bo beskikbaar.

.