Vandag saam met SG
’n Nuwe Preekreeks: Die aard van…
10:00 Erediens – GEEN Kinderkerk (sien asb kinderkerkritme vir die res van die kwartaal hier onder)
18:00 Laaste Inspirare in hierdie reeks saam met Pieter oor Die Bybel: Boek van wonder(s)!?
18:00 Tienerkerk gaan wel voort vanaand!
Kyk hier saam, luister na die potgooi op die webblad, Spotify of Apple Music. Jy kan ook deel wees van die diens deur die livestream skakel te volg wat ons later op die WhatsApp-groep deel.
[ Word deel van die WhatsApp-groep ]