Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/09/2022

Scroll to top

Top

Preek Sondag 11 September | André Serfontein

Preek Sondag 11 September | André Serfontein
Play

 

SONDAG SAAM MET SG
  • Oggenddiens & Kinderkerk om 10:00 by Laerskool Stellenbosch
  • Tienerkerk 17:00 in die skool se klubhuis
  • GEEN Aanddiens 

‘n Nuwe Preekreeks | Laat daar wees

Ons vergeet soms, tussen als deur, om te lewe.

André begin Sondag die nuwe reeks met die tema: Laat daar LEWE wees.
God se teenwoordigheid is lewe-gewend. Sy asem is lewensasem. Hy gebruik dit om te skep wanneer hy sê: Laat daar wees…

Ons word daagliks gekonfronteer met dood – die veroudering, ontkenning, bedreiging, eliminasie – van lewe. Dis nodig om van tyd tot tyd ook gekonfronteer te word met lewe. Dis wat die boek Johannes doen.

Kyk saam na preek op YouTube, of luister op Apple Music of Spotify na die klankbaan.