Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 20/10/2020

Scroll to top

Top

Podcast van die week | The Carey Nieuwhof Leadership Podcast – Gesprek met Bob Goff

Podcast van die week | The Carey Nieuwhof Leadership Podcast – Gesprek met Bob Goff

– André Serfontein

Podcast van die Week: The Carey Nieuwhof Leadership Podcast – Gesprek met Bob Goff

Dis moeilik om te verduidelik wie Bob Goff is – jy sal ná die podcast verstaan. Luister eenvoudig net hierna – dit sal jou inspireer om liefde prakties uit te leef, groter te dink en te droom, en Bybelse waarhede op ’n nuwe wyse te beliggaam. Goff se mantra is: Live in grace, walk in love. Sy stories illustreer dit.

[ LUISTER HIER ]

Hoe word dit gestruktureer? Ons wil jou uitnooi om hierdie skakel aan iemand anders te stuur om ook te luister, en dan êrens met daardie persoon in gesprek te gaan en te reflekteer oor die waarde wat die podcast vir julle gehad het.

Waarom ’n fokus op ‘podcasts’? ’n Podcast is ’n waardevolle geleentheid vir gesprek, al sê jy nie ’n woord nie. Dis ’n manier van luister na die perspektiewe en insigte van ander, op só wyse dat jy in jou gees en gedagtes saamgesels. Die gesprek leer jou luister, maar help jou ook om woorde te gee aan jou eie denke en oortuigings.