Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 22/09/2021

Scroll to top

Top

Podcast #5 | Kan daar weer lewe kom

Podcast #5 | Kan daar weer lewe kom
Play
IN GESPREK |’n Refleksie oor Sondae se preke

saam met André en Pieter

.

In die wêreld van geloofsvorming word daar gesê: “There is no learning without reflection.” In hierdie podcasts reflekteer André en Pieter (soms in gesprek met ander) oor die implikasies van ons Sondag-woorde: hoe integreer ons dit met ons daaglikse lewens, waarheen nooi dit ons, hoe daag dit ons uit? Ons kyk deur die lens van holistiese spiritualiteit na die verskillende tema’s waaroor ons Sondae gesels, en probeer mekaar uitdaag om regtig iets te leer daaruit.  

.

HIERDIE WEEK IN #5 | Kan daar weer lewe kom

Pieter en Deon gesels dié week oor die tienerjare, en hierdie lewensfase se uitwerking wat op jou as individu (ouer) en op julle as gesin het…en hoekom dit soms vir jou soos ballingskap voel.

Om ‘n tienerouer te wees het dalk meer met Israel te doen as wat jy dink.

.

Luister hier bo na die episode, laai af of luister op jou podcast-platform.

.

As jy na die preek wil luister waarby hierdie gesprek inskakel vol hierdie skakel: Preek, 22 Augustus 2021