Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 22/09/2021

Scroll to top

Top

Podcast #1 | Waar is die kerk?

Podcast #1 | Waar is die kerk?
Play

[ Laai af, luister hier bo of gaan na iTunes ]

.

Welkom by die eerste van vele gesprekke, oor relevante temas, wat ons op hierdie platform saam met jou wil verken. Ontdek in hierdie eerste podcast saam met ons “Waar is die kerk?” veral gegewe die Covid-realiteit wêreldwyd. André en Pieter sluit in dié gesprek aan by die eerste tema van die nuwe preekreeks oor Godsvrae…vrae wat God in die Bybel vir die mens vra.

Jy kan die preek op ons YouTube-kanaal kyk of op die webblad luister (die preek is ook as podcast beskikbaar en jy kan net die klankbaan op ons webblad aflaai).

Of volg hierdie skakel na die preek: Godsvrae: Waar is jy?

Navrae of terugvoer: andre@sg.org.za of pieter@sg.org.za