‘n Werkswinkel vir verloofde, verliefde en pasgetroude paartjies. Daar is ses sessies en paartjies word aangemoedig om saam al hierdie sessie by te woon.
Datums & temas // 1ste Semester
- Sondag – 10 Februarie | André Serfontein // Die soeke na ’n significant other – ’n Teologiese raamwerk vir verhoudings // @ 16:00 tot 18:45
- Sondag – 17 Februarie | André Serfontein // Die uitdaging van echad // @ 16:00 tot 18:45
- Sondag – 24 Februarie | Sandra Fourie // Die Strenghts van verhouding 1 // @ 16:00 tot 18:45
- Sondag – 3 Maart | Sandra Fourie // Die Strenghts van verhouding 2 // @ 16:00 tot 18:45
- Sondag – 10 Maart | Deon Botha – Kommunikasie // @ 16:00 tot 18:45
- Sondag – 17 Maart | Pieter Roeloffse // Seksualiteit & Spiritualiteit // @ 16:00 tot 18:45
Wat moet julle nog weet?
- Strengthsfinder: Kode sal voorsien word, as jy dit reeds gedoen het dui asb so aan met registrasie
- Koste: R1000 per paartjie (sluit ligte verversings in)
- Plek: Kerkkantoor, Heroldstraat 15
- Registrasie is verpligtend!
Navrae // Sandra