Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 24/11/2017

Scroll to top

Top

Ons trou, wat nou?

Ons trou, wat nou?

‘n Werkswinkel vir verloofde, verliefde en pasgetroude paartjies. Aangebied deur Imago fasiliteerders Dewaldt & Suzelle de Kock. Die kursus sluit ook die Gallup Strenghtsfinder toets en fasilitering in en raak aspekte soos finansies, kommunikasie, konflik en seks aan. Die werkswinkel is op Imago beginsels gebaseer.

Die werkswinkel bestaan uit sewe verpligte sessies:

4 Februarie tot 4 Maart

  • Imago: Sondag 4, 11, 18, 25 Februarie & 4 Maart  | Tyd: 17:00 – 19:00
  • Strengthsfinder: Sal bevestig word
  • Koste: R1 200 per paartjie (sluit ligte verversings in)
  • Plek: Kerkkantoor, Heroldstraat 15
  • Registrasie is verpligtend!

 

Wat is Gallup Strengthsfinder?

Navrae & registrasie: Sandra