Om diep asem te haal

Vandag toe ek weer onthou om diep asem te haal….
Bestaan daar iets soos toeval? Miskien wel ja, maar ek vind meeste van die tyd as ek stil gaan sit (en dit kom nie baie maklik nie) en diep asemhaal (en daai ene ook nie) dan sien ek die patrone wat Jesus om my weef. Nie die spore wat ek maak nie, nee. Die patrone in die vorms van mense en gebeurtenisse wat Hy deel maak van my lewe. Hoe besiger ek is en dit nie raaksien en reg en regtig beleef nie, hoe minder verstaan ek, leer ek en ‘cope’ ek. Hoe meer ek tyd maak, hoe meer maak dit sin.
Vanoggend by eve stilte staan die versie uit Ephesians 1:19 vir my uit wat sê;
‘I ask God (Paulus aan die woord) to make you intelligent and discerning in knowing him personally , your eyes focussed and clear, so that you can see exactly what he is calling you to do ….’
So, hoe meer ek na Jesus gaan hoe meer sien ek die patrone; dit maak my lewe, my rol, my purpose, my ‘gladness, madness en sadness’ soveel duideliker want daar’s rede daarvoor. Hy sit dit op my pad want ek het nodig om iets daarmee te doen, miskien vir my, miskien vir ander, miskien vir Hom of dalk al drie…
En hier gaan ek weer met die lysie, met dinge wat gaan uitwerk en die wat nie gaan nie, maar ek weet dat HY saam met my is en daardie ekstra bewustheid maak my dag vol van meer sin, gee my meer moed en vat my effe nader.
Eileen Herreilers
Nuutste Stories
-
Jou volgende 5 jaar | Oor Gideon Strauss en die kursus
“FAITH AND WORK. We might see them as estranged. But, in truth, they share a crucial aim: to ..Lees Meer
-
Oor Kuiergroepe | ‘n Storie uit ons community
deur Liesl Cronje
Ek weet nou, kuiergroepe gee my lewe kleur. Hierdie jaar was ‘n nuwe jaar vir kuiergroepe ..
-
Alyssa Monks: How loss helped one artist find beauty in imperfection
Painter Alyssa Monks finds beauty and inspiration in the unknown, the unpredictable and even the awful. In a poetic, intimate ..