Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/03/2023

Scroll to top

Top

Oeuvre // Podcast #6 // Ekonomie se “triple” bottomline”

Oeuvre // Podcast #6 // Ekonomie se “triple” bottomline”
Play

Oeuvre — Werk | Geloof | Konteks: #6 Ekonomie se “triple bottomline”

Pieter gesels in ‘n laaste gesprek met Nina oor Mervyn King se “trie bottomline” en God se groter storie.

Luister hier bo na die vierde episode, laai af of luister op jou podcast-platform.

.

Oeuvre is n bediening in Swat fokus op werk, geloof en die Suid-Afrikaanse konteks. Ons verken die landskap van hierdie dimensies en bring dit in gesprek met mekaar, sodat ons kan leer hoe om ons geloofsoortuigings oor God te integreer met ons eie wêreld van werk en roeping. Hierdie podcast behels gesprekke tussen Pieter en enige iemand wat iets sinvol hieroor te sê het. 

.
VORIGE EPISODES