Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 27/10/2021

Scroll to top

Top

OEUVRE | Podcast #5 | Ekonomie & Teologie

OEUVRE | Podcast #5 | Ekonomie & Teologie
Play

Oeuvre — Werk | Geloof | Konteks: #5 Ekonomie & Teologie

Jesus maak ‘n paar ekonomiese uitsprake in Sy grondwet van die Koninkryk van God in Matteus. Pieter gesels met Nina Louw oor hoe ons van hierdie riglyne in gesprek kan bring met hoe ons vandag oor ekonomie dink.

.

Luister hier bo na die vierde episode, laai af of luister op jou podcast-platform.

.

Oeuvre is n bediening in Swat fokus op werk, geloof en die Suid-Afrikaanse konteks. Ons verken die landskap van hierdie dimensies en bring dit in gesprek met mekaar, sodat ons kan leer hoe om ons geloofsoortuigings oor God te integreer met ons eie wêreld van werk en roeping. Hierdie podcast behels gesprekke tussen Pieter en enige iemand wat iets sinvol hieroor te sê het. 

.
VORIGE EPISODES