Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 20/04/2019

Scroll to top

Top

Preek: Wees…Hoop

Preek: Wees…Hoop
Play

| 10:00 & 19:00 André Serfontein

 

Tekste & aanhalings:

 

  • Wat is hoop?

ἐλπίς – elpis | to anticipate, usually with pleasure; expectation or confidence: – faith, hope.

Hebreërs 11:1
Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.

  • Om die hoop te verloor:

 Valse hoop
 Wanhoop

  • Wat is Christelike hoop?

1 Petrus 3:15
In julle harte moet daar net heilige eerbied wees vir Christus die Here. Wees altyd gereed om ‘n antwoord te gee aan elkeen wat van julle ‘n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe.

1 Petrus 1:3
Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons ‘n lewende hoop.

  • Waarop hoop geloof?
  • Om hoop te wees…

Lukas 24:21
Ons het so gehoop dat dit Hy is wat Israel sou verlos.

1 Korintiërs 13:13
En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie.

Romeine 15:13
Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!

 

 

Indeks: