Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 24/08/2019

Scroll to top

Top

Een Lewe…Work in life

Een Lewe…Work in life
Play

| 10:00 & 19:00 André Serfontein

Tekste & aanhalings:

 

1 Johannes 4
8 Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde. 9 Hiérin is God se liefde vir ons geopenbaar: sy enigste Seun het Hy na die wêreld toe gestuur sodat ons deur Hom die lewe kan hê. 10 Werklike liefde is dít: nie die liefde wat ons vir God het nie, maar die liefde wat Hy aan ons bewys het deur sy Seun te stuur as versoening vir ons sondes. 11 Geliefdes, as dit is hoe God sy liefde aan ons bewys het, behoort ons mekaar ook lief te hê. 12 Niemand het God nog ooit gesien nie, maar as ons mekaar liefhet, bly God in ons en het sy liefde in ons sy doel volkome bereik. 13 Hiéraan weet ons dat ons in Hom bly en Hy in ons: Hy het ons sy Gees gegee.

 

Ephesians 4 (Message)
20-24 But that’s no life for you. You learned Christ! My assumption is that you have paid careful attention to him, been well instructed in the truth precisely as we have it in Jesus. Since, then, we do not have the excuse of ignorance, everything—and I do mean everything—connected with that old way of life has to go. It’s rotten through and through. Get rid of it! And then take on an entirely new way of life—a God-fashioned life, a life renewed from the inside and working itself into your conduct as God accurately reproduces his character in you.

 

“Even for their own sake the other loves must submit to be second things if they are to remain the things they want to be. In this yoke lies their true freedom; they are taller when they bow”. – C S Lewis

 

Slide10

Slide11

Slide7

Slide6

Slide5

Slide16