Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 27/07/2016

Scroll to top

Top

Een Lewe…Uitleef

Een Lewe…Uitleef
Play

| 10:00 & 19:00 Dewaldt de Kock

Lees ook Ladien Liebenberg se storie: Om oor die heining te loer: ‘n Mosambiek storie.

Tekste & aanhalings:

 

“Everyone can do something beautiful for Christ.” – Mother Theresa

“Christ meets us in those who suffer” – Trevor Hudson

 

Een Lewe - Uitleef preek 3 Nov Slides

 

proses

 

Efésiërs 2:10

God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het.

 

Matt 26:10 NIV

6 While Jesus was in Bethany in the home of Simon the Leper, 7 a woman came to him with an alabaster jar of very expensive perfume, which she poured on his head as he was reclining at the table.

 

Matt 25:35-40

35 Want toe Ek honger was, het julle vir My iets gegee om te eet, en toe Ek dors was, het julle vir My iets gegee om te drink. Toe Ek ’n vreemdeling by julle was, het julle gesê Ek is welkom by julle. 36 Ek het nie klere gehad nie, en julle het vir My klere gegee om aan te trek. Ek was siek, en julle het vir My gesorg. Ek was in die tronk, en julle het My besoek.

37 Die mense wat gehoorsaam is aan die wette van die Here, sal dan vir My sê: ‘Here, wanneer het ons gesien U is honger en het ons vir U iets gegee om te eet? Wanneer het ons gesien U is dors en het ons vir U iets gegee om te drink?

38 Wanneer het ons gesien U is ’n vreemdeling en het ons gesê U is welkom by ons? Wanneer het ons gesien U het nie klere nie en het ons vir U klere gegee om aan te trek?

39 Wanneer het ons gesien U is siek of in die tronk, en het ons U besoek?’

40 Die Koning sal dan vir hulle sê: ‘Ek sê vir julle, en dit is seker: Toe julle dit gedoen het vir een van my vriende, ook vir die een wat die minste belangrik is, toe het julle dit vir My gedoen.’