Nood om ons // Ondersteun so
Verskeie maniere om te ondersteun: |
VOEDINGSAKSIE |
Skenkings & vrywilligers word ‘n groter behoefte vir die 35 Voedingsaksie-kospunte in en om ons dorp se weerlose gemeenskappe. Kontak gerus vir Liesel Koen vir spesifieke behoeftes 071 322 0747. Skenkings kan ook Maandag tot Donderdag tussen 9:00 & 13:00 by die kerkkantoor afgelaai word. |
KOSPAKKIES vir kids
Meer inligting volg…wil jy op hoogte gehou word van hierdie spanpoging tussen kerke en instansies in die dorp?
Stuur jou besonderhede na info@sg.org.za of Whatsapp na 082 411 7518