Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 24/08/2016

Scroll to top

Top

Herskryf jou storie

Herskryf jou storie

Herskryf jou lewensstorie

Hierdie interaktiewe werkswinkel vertrek vanuit die oortuiging dat ’n lewenstorie wat iets beteken een is wat reageer op, en deelneem aan God se groter storie. Kom ontdek die elemente van jou eie storie byvoorbeeld, jou rolle, jou ambisie, die struikelblokke en die ontwikkeling van jou karakter. Kom herskryf jou storie sodat dit kan word wat God bedoel het – ‘n storie wat iets beteken.

  • 3 Sessies | Woensdae om 19:00 – In samewerking met Kruiskerk & Moedergemeente
  • 6, 13 & 20 Augustus
  • Koste: Gratis
  • Venue: Die Khaya, Kruiskerk
Indeks: