Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 25/06/2016

Scroll to top

Top

‘n Belegging in iemand se toekoms

‘n Belegging in iemand se toekoms

Uitleef is waar ons die stories van lidmate vertel wat reageer het op roeping en dit nou ‘uit leef.’ Maak nie saak hoe groot of klein nie. Dis vir ons belangrik dat die hele gemeente besig is hulle Christenskap uit te leef.

Liesl Conje is ’n lewensafrigter (Dis nou ‘life-coach’) en wou haar vaardighede nie net op betalende kliënte uitoefen nie. Sy het met Elza Lourens van SciMathUs kontak gemaak om te hoor of daar nie van hulle oud-studente is wat sal baatvind daarby om lewensafrigting te ontvang.

Wat is coaching? Coaching kan beskryf word as ‘n reflektiewe proses waarin die persoon ’n aksie moet neem om te beweeg, groei en te verskuif (Shift) . Dit is gewoonlik nie ‘n quick fix , maar ‘n stadige ontwikkelingsproses waarin die afrigter op reis saam met die persoon gaan. Die afrigter ontmoet die persoon waar hy tans werklik is, en help hom/haar om raak te sien wat hy/sy kan word en wie hy/sy gemaak is om te wees. Afrigting is ook ‘n voortdurende proses wat jou sal help om buitengewone resultate in die lewe te produseer. Liesl sê: “My passion as Idea and Transformational coach is to help people believe that there are so much more to them, that they can dream, and that they can ‘fly’!”

Elza het een van haar oud studente aan Liesl voorgestel en Khanya het die coaching proses by Liesl begin. Liesl sê: “One of these amazing young women who want to live her passion and dreams is Khanya.  She is a first year student in Geo-informatics at Stellenbosch University.  Her passion in life is to show people that the world is not one-sided, that there is good and bad all over the world and that this can even be found in the environment.   She feels that she has a responsibility to ask questions about how the lives of people are impacted by their environment and how humans can show responsibility for their human footprint.   As GIS consultant she will be able to work with mining companies and make suggestions about the conservation of the environment and the well-being of people in this environment.

As coach I would like Khanya to fully benefit from the coaching programme and in order to do this, a motivator, behavior and strengths profiling test will be very helpful.  The cost of this test however is R850 and not affordable for Khanya.  I am already sponsoring my coaching fees and will not be able to sponsor this as well.  I will therefore really appreciate it if a sponsorship can be found to make this possible.

So hier is ’n geleentheid vir jou om ’n bydra te maak tot Khanya se toekoms coaching. Indien jy dit in jou hart voel om by te dra: maak asb ’n betaling by Stellenbosch Gemeente se rekening met verwysing: THYME.

Stellenbosch Gemeente | ABSA Bank Stellenbosch | Takkode: 334 410 | Rek nr: 407 377 8884

Indien daar meer fondse inkom as wat nodig is sal ons dit gebruik vir die volgende student wat Liesl gaan coach. Jy kan meer oor coaching en oor Liesl lees op haar webtuiste: www.thyme.co.za