Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 20/10/2020

Scroll to top

Top

Middelvlei Stap & Stream van diens

Middelvlei Stap & Stream van diens
KOM STAP SAAM OP MIDDELVLEI WYNPLAAS
Navrae & besprekings – info@sg.org.za

Met die huidige beperkinge klink saam stap in die natuur vir ons na ‘n goeie plek om te begin!

  • Ons stap Sondag 20 September weer saam, daar is plek vir 100 mense om saam te stap (fietse en fietsies en stootwaentjies ook welkom)
  • Ons begin almal 8:30 saam stap
  • Jy is ook welkom om te sit en koffie drink terwyl ander stap!
  • 10:00 word die diens by die funksielokaal gestream en daar is plek vir 50 mense om saam te kyk.
  • Besprekings is belangrik en ons neem ook bestellings vir koffie (R15) & braaibroodjies (R25) – info@sg.org.za

Navrae: Marissa – info@sg.org.za