Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 25/03/2017

Scroll to top

Top

Luister na die nuutste preke op iTunes!

Luister na die nuutste preke op iTunes!

Jy kan nou op iTunes na die nuutste SG preke luister en ook ‘subscribe’ tot die Stellenbosch Gemeente podcast kanaal.

Gaan na SG op iTunes

 

Podcast FAQ

Ek kliek op 'iTunes Subscribe' maar niks gebeur nie

Om in te teken op iTunes, het jy het weergawe 4.9 van iTunes nodig. Laai dit af – dis gratis!

Behalwe vir iTunes, kan ek 'n ander Podcast reader gebruik?

Ja. Jy kan enige ander Podcast gebruik wat RSS kan lees. Die Audio Podcast RSS feed is: http://www.sg.org.za/feed/podcast/

Het ek 'n iPod nodig om iTunes te gebruik?

Nee. iTunes werk op enige rekenaar of speler wat mp3-formaat kan lees. iPod en iTunes praat wel die beste met mekaar.

Kan ek 'n Podcast op 'n CD skryf?

Solank jy dit nie verkoop of wins daaruit maak nie, kan jy ‘n Podcast op ‘n CD skryf.

In watter formaat is die Podcasts beskikbaar?

Die audio Podcast word in mp3-formaat gekodeer. Nuuskierig oor die settings? Ons gebruik iTunes-Lame, wat ‘n Mac application is. Ons kodeer teen ongeveer 50kbps deur LAME settings ‘-v -V 6 -m m -h’ te gebruik. Dit vertaal tot Variable Bit Rate Low, Mono, High.

Die video Podcast word in iPod compatible H.264-formaat gekodeer. Vir die wat wil weet hoe ons so ‘n klein dokument in hoë kwaliteit kan speel: ons gebruik Viddy-Up! wat ‘n Mac application is. Ons kodeer deur die volgende te gebruik: 320×240, H.264, MultiPass teen goeie kwaliteit.