Langtafel-gesprekke saam met Gideon Strauss
Word deel van een van twee gesprekke:
- LANGTAFEL-GESPREK – MIDDELVLEI
Burgerskap | Dissipelskap | Eienaarskap
Gideon is tans besig met navorsing oor hoe ons Dissipelskap ons Burgerskap beïnvloed. Ons reël ’n heerlike langtafel-gesprek by Middelvlei om so oor ’n glasie wyn te luister na ’n paar stimulerende vertrekpunte. Vanuit hierdie lyne wat Gideon trek wil ons dan ’n eerlike oop gesprek fasiliteer oor die wonders en uitdagings om as Suid-Afrikaner in Stellenbosch in die Rabbi van Nasaret se voetspore te volg.
Ons fokus hierdie aand meer op ’n 40+ generasie, maar enige iemand is steeds welkom om deel te wees van hierdie gesprek.
- 17 Julie, 18:30 vir 19:00 @ Middelvlei Wynplaas
- R100 per persoon (aandete en ‘n glas wyn ingesluit)
[ Besprekings sluit 15 Julie ]
Bespreek jou plek |
|