Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 20/10/2020

Scroll to top

Top

Kom stap saam | Sondag 16 Augustus

Kom stap saam | Sondag 16 Augustus

Navrae & besprekings – info@sg.org.za

.

Ons hoor by heelwat mense die behoefte om iets ‘saam’ te doen as community. Met die huidige beperkinge klink saam stap in die natuur vir ons na ‘n goeie plek om te begin!

  • Ons eerste stap is Sondag 16 Augustus (nié die langnaweek nie), daar is plek vir 100 mense om saam te stap (fietse en fietsies ook welkom)
  • Waar? Middelvlei Wynplaas
  • Ons begin almal 8:30 saam stap,  en drink daarna Middelvlei se spesiale koffie. Braaibroodjies kan bestel word.
  • Koffie – R20 // Braaibroodjie R25 (bestel asseblief vooraf by ons)
  • 10:00 word die diens by die funksielokaal gestream en daar is plek vir 50 mense om saam te kyk.
  • Besprekings is belangrik! Ons beplan om na 16 Augustus elke tweede naweek so saam te stap en die diens daarna te stream.

JY MOET ASSEBLIEF BESPREEK!

Marissa –  info@sg.org.za of 082 411 7518