Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 10/12/2018

Scroll to top

Top

Kleingroepe // Oor Gebed

Kleingroepe // Oor Gebed

‘n Kleingroepbron wat julle gerus kan probeer is die reeks oor gebed – Prayer – geskryf deur Chelsea Jacobs. Chelsea verduidelik dat ons so baie keer in die patroon verval om allerhande dinge wat ons nodig het vir God te vra, maar dat gebed eintlik eerder ‘n spesiale gesprek is met God.

Dit gaan nie oor wie bid nie maar eerder oor wie aanbid word. 

 

Volg die skakel:

 

Prayer-4-Week-Series