Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 25/08/2016

Scroll to top

Top

Kinders

Kinders

Is jou kind tussen drie en ses jaar oud? Wil jy hom of haar begelei na ‘n verhouding met Jesus Christus? Kidaah is Stellenbosch Gemeente se interaktiewe kinderbediening wat jou kind op kreatiewe maniere toerus vir die lewe.

By Kidaah kry kinders kans om iets van God te ervaar deur aktiewe deelname en beeldende media. Op hierdie manier praat ons jou kind se taal, en lei ons hulle na ‘n verhouding met God, hulself, gelowiges en die w√™reld. Deur mentors te wees, demonstreer ons konsepte soos liefde, community, verhoudingsevangelisasie en sensitiwiteit. Kidaah is gemik is op drie verskillende groepe kinders, namens:

  • ‘n Voorskoolse klas (3 tot 5 jariges) wat Sondae in die Paul Roos Personeelkamer bymekaarkom
  • ‘n Juniorgroep (graad 1 tot 3 leerders) wat Sondae in die klaskamers in die Paul Roos vierkant bymekaarkom
  • ‘n Seniorgroep (graad 4 tot 6 leerders) wat Sondae in die Japie Krige Saal op die Paul Roos-gronde bymekaarkom

Bring jou kinders en kom maak ‘n draai by Kidaah! Selfs al is jy ‘n gas by Stellenbosch Gemeente. Vir meer inligting, kontak vir:

Deon Botha
deon@sg.org.za

Indeks: