Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 16/06/2019

Scroll to top

Top

Kinderkerk Jonkershoekuitstappie | 15 November

Kinderkerk Jonkershoekuitstappie | 15 November

Kom stap Sondag, 15 November saam in Jonkershoek met ons jaarlikse Kinderkerkuitstappie!

Wie stap saam: Kinders en ouers van alle ouderdomme, kleiner kinders moet asb hulle ouers saambring!

Waarheen stap ons: Jonkershoek se hek tot by die eerste waterval

Hoe laat: Ons kom 9:30 bymekaar en sal teen 12:00 klaar wees

Bring swemklere, handdoek, sonbrandroom, hoed, water en iets om te eet saam. 

Navrae: info@sg.org.za