Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 28/01/2022

Scroll to top

Top

Kids kamp ! Graad 4-7

Kids kamp ! Graad 4-7

Die 2022 Oorsprong Kamp (Gr. 4 – 7)

Dis tyd vir ‘n nuwe begin, vars energie, ‘n skoon blaadjie. Dit is waaroor hierdie kamp gaan. Ons ontdek weer ons wortels in die Skeppingsverhaal, die mooiste storie wat met suiwer liefde geskryf is.

  • 28 – 30 Januarie 2022
  • Simonsberg kampterrein

HOE SKRYF JY IN?

Voltooi asseblief hierdie aanlynvorm om in te skryf: https://forms.gle/ZG1RibMXTvUYcvoQ9

Navrae: