Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/03/2023

Scroll to top

Top

Kerk, Konneksie & COVID-19

Ons gaan waarskynlik almal die volgende paar weke meer tyd by die huis deurbring – gebruik dit om iets sinvol te doen. 

Word deel van een of meer van die volgende opsies, dit is jou keuse waaraan jy wil deelneem, watter interaktiewe groepe jy wil verken en hoe gereeld jou interaksie is.

Van ons kommunikasieritmes bly dieselfde, maar sal hier en daar aangepas word

  • Weeklikse erediens om 10:00 deur middel van Livestream.
  • Weeklikse e-pos met inligting & stories uit die gemeente.
  • Gereelde Sosiale Media interaksie wat hopenlik meer sal inspireer as irriteer.
  • Gebedsgroepe & Pastorale versorging deur ‘n bedieningsleier.
  • Kantoorure van Maandag tot Vrydag, 9:00-13:00 (aangesien meeste van die span tuis sal werk).
  • Skryf, bel of vertel. Deel jou/jou gesin se storie in hierdie ongewone omstandighede waar ons dalk meer of minder tyd saam spandeer in isolasie! Ons wil graag hierdie stories weekliks deel. Jy mag anoniem bly ook. Stuur stories vir Marissa – info@sg.org.za
  • Indien jy sukkel met enige van die skakels hier onder of as iets onduidelik is kontak asseblief vir Marissa – info@sg.org.za of WhatsApp na 082 411 7518

 

Ons wil in kontak bly met jou, bly ook in kontak met ons   |  info@sg.org.za   |   WhatsApp 082 411 7518