Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 07/06/2020

Scroll to top

Top

KANSA: Vroue & kanker

KANSA: Vroue & kanker

Gedurende Oktober fokus die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) op vroue se gesondheid en beklemtoon weereens die noodsaaklikheid van siftingstoetse en die vroeë opsporing van kanker. 

Ons as vroue behoort goed na onsself om te sien. KANSA se strewe is om vroue te inspireer om kennis te dra van die risiko’s van kanker en om hul gesinne aan te moedig om ‘n gebalanseerde lewenstyl te handhaaf deur ‘n gesonde dieët te volg, om gereelde en genoeg oefeninge te doen, om stres te beheer, alkohol en tabak te vermy en om gereeld vir siftingstoetse te gaan.

Lees meer:  http://www.cansa.org.za/herdenking-sifting-en-onderrig/

Volg KANSA op Facebook: https://www.facebook.com/CancerAssociationOfSouthAfrica / Twitter: @CANSA