Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 21/05/2018

Scroll to top

Top

Registreer hier | Jou volgende 5 Jaar

Registreer hier | Jou volgende 5 Jaar

 

Geleenthede |

Jou volgende 5 jaar | Roeping, Dissipelskap & ‘n plan 

Die hoofdoel van die kursus is om jou toe te rus om Jesus te volg in die konteks van jou alledaagse beroep. Ons dink inklusief oor beroep – voltydse ouerskap, aftrede is ook hierby ingesluit!

Dit is ’n geleentheid om meer te leer oor die sin van jou lewe en die verskillende rolle wat jy vervul, om jou toekoms op ’n praktiese wyse te beplan in die konteks van jou verhouding met Jesus. Die kursus fokus op die ontwikkeling van ’n plan vir die volgende 5 jaar van jou lewe.

Die kursus is ook sinvol as jy (of jou gesin) ‘n nuwe lewensfase betree!

Vanjaar hoop ons om die kursus meer toeganklik te maak deur meer geleenthede. Die eerste van die 6-weekkursusgeleenthede is ongelukkig reeds vol. Registreer gerus vir ‘n naweekkursus (die verkorte weergawe) of die 6-weekgeleentheid in Julie (datums hieronder).

 


  • Naweekkursus 

    Indien jy NIE die 6-weekkursus kan bywoon nie is daar ‘n verkorte kursus-geleentheid.

    Kostes // R250 pp (sluit boek, notas & verversings)

    Datums (jy moet albei sessie bywoon) // Saterdag 26 Mei & Saterdag 2 Junie // 9:00 – 15:00

    Kontak vir Sandra as jy twyfel oor iets of vrae het.

  • Geleentheid 2

    Die 6-week geleentheid strek oor SES sessies op die volgende datums (jy moet al hierdie sessies bywoon, dit is NIE ‘n keuse van datums nie):

    Kostes / R550 pp (sluit boek, notas, verversings en ‘n persoonlike fasiliteringsessie in)

    Tye // Saterdagsessie 9:00 – 13:00 // Maandagaande 18:00 – 21:00

    • Saterdag 21 Julie
    • Maandag 23 Julie
    • Maandag 30 Julie
    • Maandag 6 Augustus
    • Maandag 13 Augustus
    • Maandag 20 Augustus

    [/tab]

 

Lees hier meer oor die kursus & fasiliteerder, Gideon Strauss (al die pad uit Kanada!).

Registrasie:

Jou volgende 5 jaar

Kostes / R550 pp (sluit boek, notas & verversings in) TWEEDE GELEENTHEID {Saterdag 21 Julie / Maandag 23 Julie / Maandag 30 Julie / Maandag 6 Augustus / Maandag 13 Augustus / Maandag 20 Augustus}

Verkorte kursusgeleentheid // Saterdag 26 Mei en Saterdag 2 Junie - albei sessies verpligtend // 9:00 - 15:00 // Koste: R250 pp sluit notas, ligte middagete en boek in.

Please wait...