Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/08/2016

Scroll to top

Top

Jongwerkendes

Jongwerkendes

Elke nou en dan kom ‘n paar jongwerkendes bymekaar om te kuier. Soms gebeur dit oor ‘n lekker bord kos, en ander kere deur ‘n georganiseerde uitreikaksie. Stellenbosch Gemeente se jongwerkende bediening bied daarom ‘n informele sosiale struktuur wat jaarliks anders lyk. Ons bedryf dit as ‘n belangegroep, met ander woorde, volgens jongwerkendes se behoeftes. Stel jy belang om deel te raak?

  • Vind ‘n kwartaalikse program van aktiwiteite op hierdie bladsy
  • Hou artikels, Twitter en Facebook dop vir die advertering van opkomende aktiwiteite
  • Word deel van Stellenbosch Gemeente se e-pos-databasis (stuur ‘n e-pos aan sgjw@sg.org.za)
  • Word deel van ‘n jongwerkende kleingroep

 

Of kontak ons op een van die volgende maniere:

Tel: 021 886 6883
E-pos: sgjw@sg.org.za