Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 31/08/2016

Scroll to top

Top

Jaarverslag 2015 |

Jaarverslag 2015 |

Ons kyk saam terug na die jaar se hoogtepunte

{ Laai die jaarverslag hier af: SG Jaarverslag 2015_8 }

‘n Lewe wat iets beteken

Vir die leierskap van Stellenbosch Gemeente impliseer hierdie visie dat ons dit regkry om deel te neem aan God se inisiatief om sy liefde en teenwoordigheid konkreet te maak binne die gemeente. Dit beteken dat ons in staat is om deel te neem aan die transformerende werk van sy Gees in ons lewens, gemeenskap en die wêreld. Hierdie jaarsverslag bevat sulke stories.

Jy is op ’n direkte en indirekte wyse deel van hierdie beweging. Ons vier dit met dankbaarheid, saam met jou! Ons doen dit ook met die hoop dat jy self kan terugkyk op hierdie jaar en ’n storie kan vertel van hoe jy ’n tree kon gee nader aan ’n lewe van betekenis.

Mag die laaste paar tree van 2015 vir jou baie geloof, hoop en liefde inhou!

André en die SG-span

 

{ Laai die jaarverslag hier af: SG Jaarverslag 2015 }