in-karnasie
spacer
in-beweging
spacer
in-wording
spacer
in-klusief
17.jpg
Upload

Het jy ʼn ‘song’ gehoor, gedig gelees, videoinsetsel gesien of ʼn prent gewaar wat jy tydens Sondae se dienste wil deel? Dalk skryf jy self gedigte of ontwerp jy kreatiewe grafika met betekenis?

Ons wil dit vir jou moontlik maak om hierdie kunswerke met ons te deel sodat dit in Stellenbosch Gemeente se dienste gebruik kan word. Die idee is dat jy kreatiewe media kan oplaai wat relevant is tot spesifieke preektemas. Hou hierdie ruimte binne die volgende maand dop en neem deel sodra dit aktief is!

 
 
Collaborative design by Stellenbosch Gemeente creative team & G2 New Media | Hosting by Websurf