


| Louise Fourie |
UitreikebestuurderKind en kraai...vertel van jou gesin...Drie kids – Louis, Stephan en Liezel. Louis is getroud met Rachel, woon in Australië en het ’n baba – Ripley. As ek die dag weghol kies ek koers...(nie baie tyd vir die luuksheid van weghol nie!) Gaan loop in die Kaap rond. Om die wêreld uit te sluit luister ek na...die see. My lekkerste lekker is...om saam met Leon te kamp (met ons karavaan). Ek herwin my fokus deur...Te kamp met die karavaan. Kontak Louise - Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |