in-karnasie
spacer
in-beweging
spacer
in-wording
spacer
in-klusief
deon
Deon Botha

Kinderkerk / Gesinsbediening

Kind en kraai...vertel van jou gesin...Ek het 1 vrou, 3 kinders en geen kraaie. My vrou, Elize, is my steunpilaar. My kinders is: Marize (10) die sagte hartjie, Gideon (3) die dapper man en Harm (3 maande) die wekker. Hulle is my energie.

As ek die dag weghol kies ek koers...na die natuur of kunsgallerye.

Om die wêreld uit te sluit luister ek na...Arvo Pärt.

My lekkerste lekker is...goeie kos & kuier saam met vriende en familie.

Ek herwin my fokus deur...fisies aktief te wees of te speel met my kids of stil te word.

Kontak Deon - Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

 
 
Collaborative design by Stellenbosch Gemeente creative team & G2 New Media | Hosting by Websurf