in-karnasie
spacer
in-beweging
spacer
in-wording
spacer
in-klusief
stoele.jpg
SG Kliek

Word deel van SG Kliek, 'n belangegroep waar die wêreld uit alternatiewe oorde bekyk word...deur jou kamera se lens. Ons daag jou uit om kreatief na objekte, die natuur & mense te kyk!

Join us on Facebook

Kontak: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Volgende byeenkoms:

Maandelikse byeenkoms:

Datum: elke 2de Donderdag van die maand
Waar: tba
Tyd: 19:00

Spier | 28 Maart


Tafelberg | 26 Feb

Sonsondergang uitstappie na Tafelberg.


Afskop 2010

Onder Stellenbosch Berg, tussen die wingerd op Brandwacht Plaas | 4 Feb


]">

Fotokompetisie 2009

Inskrywings & Wenners van ons jaarlikse foto kompetisie!

TEMA:  NUWE LEWE...

Kategorieë:

  • Landskap
    Anneline Visser
  • Urban
    Gideon Murray
  • Abstrak
    Christa Laubscher
  • Algemene Wenner
    Anneline Visser (Urban)

Landskap


Urban


Abstrak


Muratie Wynplaas uitstappie:


 

 
 
Collaborative design by Stellenbosch Gemeente creative team & G2 New Media | Hosting by Websurf