



| Skedule |
925 Kaas & Wyn
Oemf Eethuis is waarheen die 925’ers jou uitnooi vir hulle volgende kuier. Bring jou eie bottel wyn & R50 om deel te wees van die kaas-en-wyn-kuier Donderdag, 19 Augustus. Daar is beperkte plekke beskikbaar so RSVP so gou moontlik! Kase, brode en ander lekkernye is ingesluit. Dis ook die eerste kuier saam met Dewaldt, moet dit nie misloop nie. Navrae en RSVP: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien VOOR Maandag, 16 Augustus
Vir meer inligting: Marissa 021-886 6883 |