in-karnasie
spacer
in-beweging
spacer
in-wording
spacer
in-klusief
5.jpg
Uitreike

Mosambiekuitreik 2012 | Studente + Jongwerkendes

 

Van 29 Junie tot 15 Julie gaan ons Mozam toe om vir Alta en Francois te gaan kuier by Mucombeze. Ons wil gaan kyk hoe hulle deur vriendskappe en spesiale verhoudinge 'werk' en by hulle leer. Ons gaan daarna vir 'n paar dae see toe en kom dan weer terug.

Reisplanne: Ons bus vertrek van Johannesburg af na Mosambiek, jy het dus 'n opsie om ons daar te kry (self jou vliegtuigkaartjie reel), of om saam met ons 'n groepbespreking vir vlugte te maak, wat dan 'n afslag regverdig.

Kostes: R5500

Deposito: R2000

Betaling: Na ons SG rekening, verwysing duidelik asb MOSAMBIEK + jou VAN

Sluitingsdatum vir inskrywings was eintlik einde April, maar daar is nog 8 plekke beskikbaar laat weet ons asb ASAP.

Navrae: Marissa - Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

 

Borge

Die uitreik kos vanjaar tussen R5000- R5500 en daar is ‘n groot behoefte aan borgskappe vir individue wat nie die volle bedrag kan bybring nie. As jy graag wil help kan jy ‘n e-pos stuur na Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien of die bydraes in SG se rekening inbetaal. Verwysing: Borg MOSAMBIEK

 

Lees gerus op LOVEMOZ se webwerf meer van die gemeenskap waar ons studente diensbaar gaan wees: www.lovemoz.blogspot.com/

 

 
 
Collaborative design by Stellenbosch Gemeente creative team & G2 New Media | Hosting by Websurf
ilaçlama, Seo Uzmanı, ilaçlama, Kene ilaçlama, haşere kontrol