in-karnasie
spacer
in-beweging
spacer
in-wording
spacer
in-klusief
jesus.jpg
Ignite!

Vir die tieners is daar twee Sondag geleenthede waar ons tienerleiers met JOU wil connect.

Sondagoggende kom ons om 10:00 bymekaar in die Demonstrasiesaal by Paul Roos, hier gesels ons oor die Bybel en ander relevante issues!

Sondagaande hou ons, Ignite! 19:00 saam kerk in die Japie Krige saal. Ons het ons eie band, ons eie saal en ons eie diens.


As jy wil deel word, onseker is of net vrae het, kontak gerus vir Roelof Nel. Ons kan nie wag om van jou te hoor nie.

 
 
Collaborative design by Stellenbosch Gemeente creative team & G2 New Media | Hosting by Websurf