in-karnasie
spacer
in-beweging
spacer
in-wording
spacer
in-klusief
dou.jpg
Hoe raak jy deel

2009 bied die volgende hoogtepunte vir jou gesin

Ouers

Ons wil graag by die kern van elke gesin stilstaan: die huwelik. Ons beplan 2 huwelikseminare deur die loop van die jaar. Hou asseblief die afkondigings dop.

Ouerskap is egter meer as net die huwelik en daarom wil ons graag fokus op die uitdagings, style en gewoontes van ouerskap. Verder beoog ons ook om ʼn enkelouer-belangegroep op die been te bring.

Ouers en Kinders

Ons beplan 4 spesiale en alternatiewe gesinsdienste. Dit is eredienste wat vir die gesin ingerig word en waar ons as gesinne saam-praat, saam-sing en saam-doen. Die 1ste gesinsdiens het reeds op 15 Februarie plaasgevind en was 'n reuse sukses.

Verder beplan ons ook ’n gesinskamp waar almal kan ontspan en tyd saam kan spandeer.

Kinders

Die opwindende kinder- en tienerbedieninge gaan voort in 2009 en ons gaan moeite doen om op jongmense se leefwêrelde te fokus.

Kontak gerus vir MC Engelbrecht as jy wil deel word van die gesinsbediening.

 
 
Collaborative design by Stellenbosch Gemeente creative team & G2 New Media | Hosting by Websurf
ilaçlama, Seo Uzmanı, ilaçlama, Kene ilaçlama, haşere kontrol