



| Hoe raak jy deel |
|
As jy ’n behoefte het om deel te word van ’n kleingroep maak kontak met ons sodat ons kan luister na jou behoefte. Ons hou elke kwartaal (of volgens behoefte) 'n Kleingroepwegspringgeleentheid waar ons nuwe groepe vorm en na mekaar luister. Baie keer vorm die nuwe groepe sommer daar en dan. Stuur gerus ʼn e-pos na Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien of kontak vir Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien .
|