in-karnasie
spacer
in-beweging
spacer
in-wording
spacer
in-klusief
4.jpg
Nuuskierig oor kleingroepe?
Wil jy graag inskakel by ʼn kleingroep? Dalk wil jy saam met ander mense op weg wees op jou geloofsreis of bloot net meer uitvind oor kleingroepe?

Ons glo dat dit God se droom is dat die mens vir Jesus saam met ander mense volg. Soos die Vader, Seun en Gees in verhouding met mekaar is en omdat die mens na sy beeld geskape is, glo ons dat die mens ook vir verhoudings gemaak is (Gen 1:26).

Deur middel van kleingroepe probeer ons om die visie van Stellenbosch Gemeente deur ‘community’ te bevorder: deur Christus te volg tot voordeel van die wêreld.

 
 
Collaborative design by Stellenbosch Gemeente creative team & G2 New Media | Hosting by Websurf
ilaçlama, Seo Uzmanı, ilaçlama, Kene ilaçlama, haşere kontrol